Primêre Skool Worcester het die nuwe personeellede vir 2018 verwelkom. Op die foto bo:
Agter v.l.n.r.
Mev. Chrisna Swanepoel (Gr.4), Mnr. Johan de Beer (Gr.6), Mev. Mariëtte Preuss (Gr.1)
Voor v.l.n.r.
Mej. Lize Fouché (Gr.6), Mej. Biance van Biljon (Gr.2)
Mej. Janine Kapp ( Gr.R) – Afwesig met die neem van die foto.