Ses tennisspelers van Primêre Skool Worcester is gekies vir die Kaapse Wynland Plattelandse distrikspan.
Voor v.l.n.r: Peter Basson (seuns 0/10), Jannie Vlok (seuns 0/11) en Albert Nel (seuns 0/10)
Agter v.l.n.r: Stefan Burden (seuns 0/12), Jo Duvenage (meisies 0/14) en Joshua Coetzee (seuns 0/12)