Baie geluk aan Christiaan Genade (Gr.6 – Worcester Primêr) wat ‘n silwer medalje verwerf het op die Nasionale eindronde van die WOW-Spelkompetisie. Dit is ‘n uitstekende prestasie. Ons is almal baie trots op jou, Christiaan!
Foto v.l.n.r: Leanie Taljaard (WOW-spelfees Spelbestuurder, graad 6) & Christiaan Genade.