Hoër Jongenskool se o/19-waterpolospan het Saterdag 20 Oktober aan die Fish Hoek High School-toernooi deelgeneem. Hierdie toernooi is die eerste in die nuwe seisoen.
Uitslae:
HJS vs Fairmont High 13 – 2
HJS vs Fish Hoek High (B) 15 – 1
HJS vs Pinelands 2 – 5
HJS vs Fish Hoek High (A) 5 – 5
In die finaal verloor HJS 3 – 8 teen Pinelands.