)

Wocester Gimnasium leerders Junior Stadsraad

Worcester Gimnasium leerders, Amber du Plessis en Be-Arthur Davids, is die Burgemeester en Speaker van die Junior Sradsraad van Worcester!

Die Junior Stadsraad van Worcester is Vrydag, 3 Mei ingehuldig.

Dit is met trots dat Worcester Gimnasium kan aankondig dat 5 van hul leerders op die Junior Stadsraad dien.

Foto: Agter vlnr: Mikyall Harris (uittredende lid), Lana de Jager, Nabilah Williams (raadslede) en Eron Pekeur (verteenwoordig Boland Krieket op die raad)

Voor vlnr: Be-Arhur Davids (Speaker), mnr. Riaan Laubscher (Adjunkhoof) en Amber du Plessis (Junior Burgemeester)

Afwesig: Leandrie du Toit (uittredende lid)

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal