)

Hoërskool Strand leerder skitter by kunswedstryd

DERIK NORTJE BEÏNDRUK MET SPOGPRESTASIE BY STELLENBOSCH KUNSWEDSTRYD

Tydens die prestige Stellenbosch pryswennerskonsert op Vrydag, 3 Mei, het die Hoërskool Strand-leerder, Derik Nortje (graad 10), nie net die gehoor met sy toespraak, “As die voëlmis die Facebook tref” mateloos beïndruk nie.

Hy is ook beloon met die Stellenbosch Kunswedstrydmedalje vir Veelsydigheid in die Dramatiese Kunste én die Stellenbosch Kunswedstrydbeker vir Senior Redevoering.

Voorwaar ? puik prestasie vir hierdie baie talentvolle jong woordkunstenaar!

Foto: Derik Nortje en me. Mathilda Walters-Vlok (Organiseerder: Dramatiese Kuns)

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal