Vlnr: Simoné Botha en Jo Duvenhage
Twee leerders van Worcester Gimnasium, Simoné Botha en Jo Duvenhage, skitter by die Nasionale Wêreldkennis Olimpiade.
Jo Duvenhage (graad 8) en Simone Botha (graad 11) het onderskeidelik ‘n tweede en derde plek verower in hul graad-afdeling nasionaal. Jo Duvanhage is 2de in graad 8 en Simoné Botha is 3de in graad 11 in Suid-Afrika. Hierdie is werklik ‘n uitsonderlike prestasie.