)

Uppies se eie netbal-Bokkie.

Cleo Minnaar is voorwaar Hoƫrskool Upington se netbaltrots!

Sy het van kleins af potensiaal getoon en met harde werk en toewyding, speel sy die afgelope 7 jaar al netbal vir haar provinsie.

Die hoogtepunt van haar netballoopbaan begin beslis in 2017 toe sy die Certificate of Merit van SASN Schoolnetball ontvang en gekies word vir die o/16 Top 35 SA spelers. Sy word in 2018 gekies vir die O/17 SA Skolespan wat in 2019 in Nieu-Zealand deelgeneem het.

In 2019 val die eer haar ook te beurt om gekies te word vir die Top 35 0/18 speelsters op die SA Skole Toernooi.

Hoƫrskool Upington is baie trots op jou, Cleo en glo dat jy nog groot hoogtes kan bereik in jou sport.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal