Zabeth Stofberg, Graad 10 leerder van Worcester Gimnasium, het die afgelope naweek die SA Gymkhana dogterspan verteenwoordig in ‘n toetsreeks teen Australia op Rawsonville. Suid-Afrika wen die toernooi en stap weg met die goue medalje.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










