)

Worcester Gimnasium musikant slaag Unisa eksamen met lof

Worcester Gimnasium se begaafde musikant, Ying-Shan Tseng, het weereens vanjaar in haar Unisa-eksamens uitgeblink. Sy slaag haar Unisa Graad 8 klavier-eksamen met Lof 92% en 90% vir haar Unisa Graad 8 Sang-eksamen!

Sy behaal, vir hierdie uitmuntende prestasies, plek op die Ererol van Unisa en kom ook in aanmerking vir die Unisa Beurskompetisie vir beide klavier en sang wat in Oktober plaasvind.

Hierdie is werklik ‘n besondere prestasie en die Bosvarke is geweldig trots op Ying-Shan.

Welgedaan Ying-Shan. Bosvarke gaan jou beslis eendag op die werêld se bekende musiekverhoë sien!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal