Agter vlnr: Ben Kock, Albertus Roux, Theuns du Toit en Benard de Kock Voor vlnr: Ivan Roodbol en Viljoen Lategan.
Worcester Gimnasium se leerders het die afgelope September-vakansie die See-en-Sand Lewensredderskursus suksesvol afgelê. Ivan Roodbol was een van die instrukteurs by die kursus.
Wel gedaan, manne!