)

Worcester Gimnasium seuns in Boland-rugbyspanne

Worcester Gimnasium se rugbyspelers, Uchean Jacobs, Ghidian van Rheenen, Dunstan Cloete Wayne Plaatjies, Brain Zake, Lucian Abrahams en Phillip Basson gaan die Boland verteenwoordig in die 2019 SARU o.16 en o.18 rugbyweke.

Die o.18 Akademie en Cravenweek vind plaas vanaf 1 – 5 Julie te Grey Kollege, Bloemfontein, en die o.16 Grant Khomoweek vanaf 24 – 28 Junie te Hoërskool Rob Ferreira, Witrivier, Mpumalanga. Mnr Jeff Fransman is ook gekies as voorspelerafrigter vir die o.16 Grant Khomo-span.

Vlnr: Uchean Jacobs, Ghidian van Rheenen (o.16 Grant Khomo), mnr Jeff Fransman), Dunstan Cloete (o.16 Grant Khomo) en Wayne Plaatjies o.18 Cravenweek.

Inlas links: Brain Zake en regs Lucian Abrahams o.18 Akademie.

Afwesig Phillip Basson (o.16 Grant Khomo)

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal