Worcester Gimnasium se gewilde Ma-en-dogter aand word vanjaar op 17 April aangebied. Die gasspreker is die bekende Susan Coetzer en dit beloof om weereens ‘n genotvolle aand te wees.
Om teleurstelling te voorkom, koop betyds u kaartjies @ R150 by die kantoor.
This website uses cookies. By continuing to use this website you are giving consent to cookies being used. Visit our Privacy and Cookie Policy. I Agree