)

Worcester Gimnasium hokkie-seuns skitter

Worcester Gimnasium is geweldig trots op die o.18 en o.16 hokkie-seuns, Dean du Toit (o.18B IPT), Henry Damant (o.18 reserwe), Rian Higgs (o.18C streekspan) Bruce-John Joseph (o.18A IPT), Karl Klüsmann (o.16B IPT), Lonwabu Ncedani (o.16C streekspan), Siba Mbombo (o.16B IPT), Endi Ndinge (o.18A IPT) en Voor: Monrico Carelse (o.16 reserwe), wat opgeneem is in die verskillende Boland hokkiespanne.

Agter vlnr: Dean du Toit, Henry Damant, Rian Higgs en Bruce-John Joseph

Middel vlnr: Karl Klüsmann, Lonwabu Ncedani, Siba Mbombo en Endi Ndinge

Voor: Monrico Carelse

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal