Worcester Gimnasium se hoogste toekennings, naamlik die Venter/Kruger, Hans Rabie en Dux-toekennings is vanjaar toegeken aan die volgende leerders: Venter/Kruger trofeevir veelsydigheid vir meisies is toegeken aan Elmarie van der Westhuizen. Die Hans Rabie toekenning vir veelsydigheid aan seuns is toegeken aan Hans Klüsmann.
Die Dux-leerder vir 2018 is Hans Klüsmann
Die Skoolhoofprys 2018 is toegeken aan Edna Rossouw.
This prize is awarded to a Grade 12 learner who impressed us with his/her enthusiasm, caring nature, friendliness and perseverance – someone on whom one could always depend, positive attitude, without expecting anything in return.