Worcester Gimnasium se jaarlikse pa-en-seun-aand wat aangebied is deur die hoofseun, Kyle Duvenhage en sy ouers, Pierre en Ilze Duvenhage, was weereens ‘n uitstekende aand op Worcester Gimnasium se kalendar.
Die gasspreker Ivor Swartz, Youth the Future, het die gaste geïnspireer met sy uitstekende praatjie en die gaskunstenaar, Heinz Winckler het almal vermaak met sy puik optrede.
Foto: Vlnr: Heinz Winckler, Ilze Duvenhage, Kyle Duvenhage (hoofseun) en Ivor Swartz