)

Worcester Gimnasium kunskompetisie

Lidia Hugentobler, Cara Coetzee, Handri Pretorius, Ronitha Nel, Nadia Botha en Nicola Roux van Worcester Gimnasium, het pryse ontvang by die kunskompetisie van Hugo Naude Kunssentrum. Hierdie leerders het werklik uitstekende werk geskep.

• 1ste plek: Lidia Hugentobler – 86.4%
• 2de plek: Cara Coetzee – 85.6%

Spesiale pryse toegeken aan leerders wat 80% en meer behaal het:

• Handri Pretorius – 83%
• Ronitha Nel – 82%
• Nadia Botha – 80%
• Nicola Roux – 80%

Foto: Vlnr: Cara Coetzee, Lidia Hugentobler, Nadia Botha, Nicola Roux, Handri Pretorius en Ronitha Nel

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal