)

Hoërskool Brackenfell Prestige konsert

Die Musiekdepartement van die Hoërskool Brackenfell het hierdie jaar groot gegaan met hul Prestige Konsert 2019. Daar was instrumentale – en sangitems met begeleiding deur ‘n klein simfonie-orkes. Musiek van so vroeg soos 1650 tot hedendaagse ‘Rock’ en Jazz, asook musiek uit ‘Phantom of the Opera’ is gehoor.

Agt oudskoliere van die Hoërskool Brackenfell het saam met skool se leerders opgetree, asook die gaskunstenaar en oudleerling Zinzi Carolissen, wat tans in Boston, VSA sang studeer, het die gehoor bederf met haar stem.

Vier kore het opgetree, nl die kore van Hoërskole Brackenfell, Fairmont, Tygerberg en die Juniorkoor van Laerskool Bastion.

Die aand is afgesluit met 230 koorlede wat ‘n medley van Queen-musiek gesing het.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal