)

WORCESTER GIMNASIUM TOUTREKKERS PRESTEER

Die volgende Toutrekkers van Worcester Gimnasium het medaljes verwerf by die Klub- en Wes-Kaap Kampioenskappe.

Klub Kampioenskappe te Breërivier
Ane Snyman: Silwer – 500kg o.23 + 500kg
Yolanda Van Deventer: Silwer – 500kg o.23 + 500kg +540 kg
Ronaldo Camacho: Silwer- 600kg o.23 en Brons – 560kg
Dylan Kruger: Brons – 560kg

Wes-Kaap Kampioenskappe te Jan- Kriel
Ane Snyman: Silwer – 500kg
Yolanda Van Deventer: Silwer –500kg en Brons – 540 kg
Ronaldo Camacho: Silwer- 600kg o.23 en Brons – 560kg
Dylan Kruger : Silwer– 600kg o.23

Foto: Vlnr: Ané Snyman, mnr. Morné Visser (afrigter), Dylan Kruger, Ronaldo Camacho en Yolande van Deventer

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal