)

Klofies Tops by Expo

Die Klofies het die naweek van 19 Augustus 2017 baie goed by die Expo vir Jong Wetenskaplikes presteer. Vyftien Klofies het goue medaljes vir hul take verwerf: Edrich Engelbrecht, Christine Geertsema, Suzaan de Villiers, Wiehan Swanepoel, ArnƩ de Beer, Wiehan Croukamp, Estian Vermaak, Tiana Brink, Trudie Botha, Kyla Jacobs, Carla Dippenaar, Lisa Grobblaar, Jana Dreeckmeier, Michael Dreeckmeier, Lize Venter, Louis Delport, Dylan Bailie, Jana van Niekerk, Christiaan Buman, IlanƩ du Plessis, Marcel Gouws en Ben Victor.

Die leerders het tien silwer medaljes en vier brons medaljes verower.Ā  Die Klofies het ook tien spesiale pryse gewen.

Die volgende leerders is vir die Suid-Afrikaanse Expo gekies:

  • Edrich Engelbrecht
  • Estian Vermaak
  • Jana van Niekerk
  • Christiaan Bauman
  • Louis Delport
  • Dylan Bailie
  • Jana Dreeckmeier
  • Michael Dreeckmeier
  • Kyla Jacobs
  • Nadia Schmidt.

Klofies het ā€˜n totaal van 10 spesiale pryse ingepalm. Edrich Engelbrecht se projek is aangewys as die Tweede Beste Algeheel. Jana en Michael Dreeckmeier het ā€˜n prys vir die Beste Taak in Omgewingswetenskap asook ā€˜n spesiale prys vir Beste Taak in Afrikaans ontvang. Wian Croukamp en ArnĆ© de Beer ontvang ook ā€˜n prys vir Beste Taak in Afrikaans ontvang.

Wiehan Swanepoel en Suzaan de Villiers se taak is as die Beste in Voedselwetenskap aangewys. Estian Vermaak het die prys vir Beste Projek in Sosiale Wetenskappe ontvang. Ilane du Plessis het die afdeling – Beste Projek in Chemie en Kyla Jacobs vir die beste Projek in Astronomie ontvang. Jana van Niekerk en Christiaan Bauman het Algeheel Tweede in die BrottoBot uitdaging geĆ«indig en Louis Delport en Dylan Bailie het ā€˜n algehele derde plek behaal.

Op die foto bo:

Voor: Lize Venter, Trudie Botha, Tiana Brink, lisa Grobbelaar, Carla Dippenaar, Kyla Jacobs, Nadia Schmidt

Middel: Michael Dreeckmeier, , Christiaan Bauman, Suzaan de Villiers, Jana van Niekerk, Arne de Beer, Christine Geertsema, Jana Dreeckmeier, Estian Vermaak

Agter: Dylan Bailie, Wian Croucamp, Wiehan Swanepoel, Edrich Engelbrecht, Marcel Gouws, Ben Victor, Louis Delport

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal