Die jaarlikse Bloues teen die Oues-wedstryde, by Waterkloof Hoërskool, was soos gewoonlik, ‘n reusesukses wat eweveel deur die spelers en toeskouers geniet is.
Hiérdie jaar verloor die o.18 A-dogters 0 – 3 teen die Oues, terwyl die o.18 A-seuns die Bloues met ‘n oortuigende vyf doele teenoor drie wen.
Baie dankie vir almal se deelname en ondersteuning. Dit is met hiérdie aksies wat ons tradisie en trots bou!
Become a Sponsor










