Baie geluk aan FJ Mentz van die Hoërskool Nelspruit, wat die naweek aan die Wêreld Biathle Kampioenskappe in Spanje deelgeneem het.
Hy het 8ste in sy individuele item geëindig en wen goud in die spankompetisie saam met sy spanmaats. FJ, jy maak die Nellies trots!