Hoërskool Nelspruit vs Hoërskool Menlopark by Tuksreeks
Hoërskool Nelspruit het Saterdag, 17 Maart 2018 die stryd teen Menlopark in die tweede ronde van die Tuks-reeks aangesê. NHS se tweedes en o/14B rugbyspanne het oorwinnings behaal. Die o/17A-netbalspan…
Uitslae: Tuks-reeks Hoërskool Nelspruit vs EG Jansen 10 Maart 2018
Die wintersportspanne van Hoërskool Nelspruit het op 10 Maart 2018 teen EG Jansen kragte gemeet in
Stefan Smit van Hoërskool Nelspruit deel van SA Skole Sewes-Rugbyspan
Baie geluk aan die Nellie, Stefan Smit wat deel is van die SA Skole Sewesspan wat onlangs die Capricorn
Nellies van die slimstes in Mbombela
Die onderwysdepartement se jaarlikse Nelspruit Kring-prysuitdeling is onlangs by Hoërskool Nelspruit
Laeveld-interhoër 2018 bring die beste uit die Nellies na vore!
Die 69ste jaarlikse Laeveld-interhoër wat Saterdag 24 Februarie 2018 deur H/S Rob Ferreira op Witrivier
Hoërskool Nelspruit-atlete begin hul kleim vir SA’s afsteek
Die jaarlikse sub-distrikte byeenkoms wat verlede week plaasgevind het, was sekerlik half vreemd vir
Waardevolle tartan-voorbereiding vir NHS-atlete te Ruimsig
Met die Super Interhoër wat wink, het NHS se A-atletiekspan verlede Vrydag (9 Februarie 2018) na verre
Hoërskool Nelspruit se Gr 8’s hou konsert – sorg vir lekker lag
Jonges en oues is verlede week deur Hoërskool Nelspruit se nuwe gr.8’s met hulle jaarlikse konsert, wat
Nelspruit Hoërskool se tennisspelers haal Mpumalanga-span
Baie geluk aan die volgende tennisspelers van Hoërskool Nelspruit, wat die naweek aan die
Hoërskool Nelspruit se debatspan praat hul pad oop
So ‘n bek moet jêm kry, Op Vrydag 26 Januarie 2018, het agt debatspanne van Hoërskool Nelspruit kragte gemeet teen die
Ruben Helberg verwerf Mpumalanga-kleure in padfiets-kampioenskappe
Baie geluk aan Ruben Helberg van Hoërskool Nelspruit wat aan die Mpumalanga Kampioenskappe in
Bergfietsryers van Nelspruit Hoër eindig in top drie
Hoërskool Nelspruit-bergfietsryers eindig in die top drie tydens die Mpumalanga Provincial
Hoërskool Nelspruit se 1ste krieketspan vaar goed
Hoërskool Nelspruit se eerste krieketspan het Saterdag op Uplands se veld vir Waterkloof aangevat in
Hoërskool Nelspruit-debutante word beloon vir diensbaarheid
Nelspruit Hoërskool se sewe CANSA-debutante en een ambasadeur het die jaar meer as R50 000 vir die
Ryke medalje-oes vir Hoërskool Nelspruit-atlete op Witrivier
Die jaarlikse ‘Triple J’-byeenkoms wat oudergewoonte deur Hoërskool Rob Ferreira aangebied is, was
Nelspruit o/17 Netbalspan wen Integrated School Challenge
Baie geluk aan Hoërskool Nelspruit se o/17-netbalspan van me. Reneé Adendorff wat die naweek aan
Tiané Bezuidenhout finalis vir Miss High School SA
Hoërskool Nelspruit se Tiané Bezuidenhout in gr. 8 is onlangs gekies as een van 12 Miss High School SA-finaliste. Sy is ook die enigste finalis van Mpumalanga en is plaaslik…
Theresa-Louise Brink van Hoërskool Nelspruit, kry goud tydens Ekspo
Die gr 11 Nellie, Theresa-Louise Brink, het onlangs goud vir haar opstel tydens die
FJ Mentz blink uit in Wêreld Biathle Kampioenskappe!
Baie geluk aan FJ Mentz van die Hoërskool Nelspruit, wat die naweek aan die Wêreld Biathle Kampioenskappe in Spanje deelgeneem het. Hy het 8ste in sy individuele item geëindig…
Hoërskool Nelspruit wen skoleprys by Mopani MTB-reeks
Nelspruit Hoërskool se bergfietsryers het die naweek aan die Mopani MTB-reeks by Likweti deelgeneem.
Uitslae: Nelspruit Hoërskool, Krieket 11-16 September 2017
Hiermee die krieketuitslae van Nelspruit Hoërskool.
Sewes: Nellies wen Barberton-toernooi
Baie geluk aan die o/15’s van die Hoërskool Nelspruit, wat die 7’s toernooi in Barberton teen MHS met
Hoërskool Nelspruit Kultuurdiere Spog
Op 31 Augustus 2017 het Hoërskool Nelspruit se kultuurleerders weereens bewys dat kultuur beslis nie
Oud-Nellie haal SA-onderwaterhokkiespan
Richard O’Farrell, ‘n voormalige Hoërskool Nelspruit-leerder het onlangs sy Protea-kleure in
Hoërskool Nelspruit spog met terrein
Hoërskool Nelspruit se terrein spog met pragtuine en oor die jare heen is daar verskeie inheemse bome
Leerlinge presteer in Mpumalanga Dressage en Showing
Leerlinge van Laerskool Nelspruit presteer in Mpumalanga Dressage en Showing
Oud-Nellie gaan ‘viral’ met ‘Hallelujah’
Oud-Nellie gaan ‘viral’ met ‘Hallelujah’: http://www.nelliesh.co.za/oud-nellie-gaan-viral-op-die-web/
Hoërskool Nelspruit wen al hul debatte
Twee senior en drie junior NHS-debatspanne het op 25 Augustus 2017 aan Afriforum en Beeld se Dink
Uitslae van Mpumalanga tennis-uitspele
Dit uitslae van die Mpumalanga tennis-uitspele vir die Hoërskool Nelspruit is as volg:
NHS tennisspelers in Ehlanzeni span by interdistrikte
Hoërskool Nelspruit-tennisspelers maak skoonskip in distrik.
NHS-atlete in Mpumalanga-landloopspan
Uitslae: Mpumalanga Landloopkampioenskappe 12 Augustus by Curro
Krieketuitslae van Nelspruit Hoërskool
Uitslae 7 – 19 Augustus: 7 Augustus: O/14B verloor teen Rob Ferreira o/14A met 2 paaltjies
2 Spanne van Hoërskool Nelspruit in ATKV Debat-Finaal
2017 Is die eerste jaar dat Hoërskool Nelspruit twee debatspanne in die finaal van die ATKV het en ook
Hoërskool Nelspruit vaar goed in ATKV Redenaars-finaal
Vier NHS leerders het op 10 & 11 Augustus 2017 aan die ATKV Redenaars-finaal by Goudini Spa in
Virseker Beker – kom ondersteun Nelspruit Hoërskool
Kom ondersteun Nelspruit Hoërskool tydens die Virseker Beker (voorheen bekend as die
Hoërskool Nelspruit bied hul eie “The Voice” aan
Nelspruit Hoërskool het op Donderdag 10 Augustus 2017 hul eie The Voice grand finale aangebied.
Leerders van Hoërskool Nelspruit blink uit in tennis
Hoërskool Nelspruit blink uit in tennis:
Hoërskool Nelspruit leerders laat speke sing
Na drie bergfietsgeleenthede en die mees onlangse op 5 Augustus 2017, lê Hoërskool Nelspruit
Nelspruit HS in Top 20 Afrikaanse skole met Wiskunde en Afrikaans
Solidariteit Helpende Hand Skoleondersteuningsentrum se twee vakverenigings, nl. die Vereniging vir
Ontmoet Nelspruit Hoërskool se Junior Stadsraad-verteenwoordigers
Ses leerders die skool verteenwoordig Nelspruit Hoërskool tans as deel van Mbombela se












