Nelspruit Hoërskool se bergfietsryers het die naweek aan die Mopani MTB-reeks by Likweti deelgeneem. In die 50km is Armand eerste en Constand tweede. In die jeug seunskategorie is Mike eerste.
NHS het die skoleprys op 25km gewen het altesaam 13 NHS-ryers het deelgneeem. Die span het ‘n R2500-geskenkbewys van Mopani gewen asook ‘n R150-geskenkbewys elk. Baie geluk!