)

Oud-Nellie gaan ‘viral’ met ‘Hallelujah’

Oud-Nellie gaan ‘viral’ met ‘Hallelujah’:  http://www.nelliesh.co.za/oud-nellie-gaan-viral-op-die-web/

Oud-Nellie en internetsensasie Sais du Plooy maak tans weer opspraak op die web met sy indrukwekkende emosionele weergawe van die trefferlied “Hallelujah” geskryf deur Leonard Cohen, te same met Lee Berg.

Du Plooy het eers bekend geraak nadat hy video gedeel het waarin hy Suid-Afrikaners aanmaan om die land ‘n beter plek te maak. Kyk die video “I believe in South Africa” hier: https://www.youtube.com/watch?v=FMMCyqRGTv0&feature=youtu.be

Hierdie oud-Nellie (matriek 2009) se nuutste video “Hallelujah” is hoendervleis-mooi en op The Humor LAD se Facebook-blad te siene:

https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=1884886615107792&id=1718005625129226

Teen 31 Augustus 2017 het hierdie video op Facebook al byna 700 000 ‘views’ gehad en ongeveer 12 000 ‘shares’.

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal