Baie geluk aan Hoërskool Nelspruit se o/17-netbalspan van me. Reneé Adendorff wat die naweek aan die Integrated School Challenge deelgeneem en hul ouderdomsgroep gewen het!
Nellies is trots op julle!!
Op die foto bo:
Voor: Bessie Breytenbach, Elaine Kritzinger, me. Chantelle Claassen (spanbestuurder), Elke van Gass, Chanel Cronjé.
Agter: Chanté Oelofse, Tania Hoffman, Zandri Potgieter, Deleen Oberholzer.
Become a Sponsor









