)

Nellies van die slimstes in Mbombela

Die onderwysdepartement se jaarlikse Nelspruit Kring-prysuitdeling is onlangs by Hoërskool Nelspruit aangebied. Hierdie prysuitdeling se fokus is hoofsaaklik op leerders se akademiese prestasies uit Nelspruitse skole vir 2017.

Nellies wat pryse ontvang het sluit die volgende leerders in:

Toppresteerders per graad

Gr.8: Franco Erasmus (93%)

Gr.9: Milda van Dyk (95%)

Gr.10: Paul-Hendri van der Merwe (95%)

Gr.11: Carla Venter (93%)

Toppresteerders in gr.10

Wiskunde: Mia Schmidt (99%)

Wiskundige geletterdheid: Tylo Roux (90%)

Huistaal: Paul-Hendri van der Merwe (97%)

Rekeningkunde: Neil Henning (94%)

Fisiese Wetenskap: Neil Henning (99%)

Toppresteerdersin gr.11

Wiskunde: Wehan Viljoen (97%)

Wiskundige geletterdheid: Janco Greyling (87%)

Huistaal: Gerhard van der Merwe (94%)

Rekeningkunde: Henk van der Merwe (95%)

Fisiese Wetenskap: Carla Venter (96%)

Op die foto bo:

Voor: Milda van Dyk, Mia Schmidt, Carla Venter, Tylo Roux.

Agter: Gerhard van der Merwe, Janco Greyling, Paul-Hendri van der Merwe, Neil Henning, Franco Erasmus, Wehan Viljoen, Henk van der Merwe.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal