)

Uppies ken hul netbalreëls

Op Woensdag, 21 Februarie, het 5 van Hoërskool Upington se Netbal-afrigters tesame met 4 senior speelsters ‘n vlak 1 en 2 skeidsregterskursus bygewoon. Die kursus is aangebied deur wêreldbekende skeidsregter, Anso Kemp. Die afrigters en speelsters se kennis oor netbalreëls is opgeknap en is hulle gerat vir die 2018 seisoen. ‘n Groot voordeel is natuurlik dat die speelsters self nou meer kennis het oor die spel en sy reëls.

Op Saterdag, 24 Februarie 2018, het die gradering plaasgevind en Uppies-netbal spog nou met 6 afrigters en 4 dogters wat gegradeerde skeidsregters is.

Ons is baie trots op ons afrigters en speelsters wat moeite doen om hulle kennis te verbreed en volhoubaar groei.

Agter van links: J. Bredenkamp,M. Symington, E. Lombard, C. Esterhuizen, L. Kotzé, L. Giliomee

Voor van links: L. Geldenhuys, L. Groenewald, M. Bothma, M. Kordom

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal