Solidariteit Helpende Hand Skoleondersteuningsentrum se twee vakverenigings, nl. die Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W) en Genootskap vir Regte Afrikaanse Taalonderwysers (GeRAT), gee jaarliks toekennings vir die top 20 Afrikaanse of Afrikaans dubbelmediumskole in Suid-Afrika wat die meeste onderskeidings in Wiskunde en Afrikaans Huistaal behaal het tydens die Senior Sertifikaat-eksamen van die Departement van Onderwys.

 

Hoërskool Nelspruit is nommer 20 op die lys vir Wiskunde met 26 A’s wat tydens die 2016 Senior Sertifikaat-eksamen verwerf is.

 

Become a Sponsor