Hoƫrskool Nelspruit Krieket-uitslae:
22 Aug: O/15B wen SvN o/15A met 135 lopies, o/15C verloor teen Bergvlam o/15B met 2 paaltjies
23 Aug: 1ste wen teen Rob T20 met 120 lopies
23-24 Aug: O/14A wen teen Rob o/15A met 259 lopies
24 Aug: 3de wen SvN 1ste met 8 paaltjies
26 Aug: 1ste wen Ligbron met 407 lopies, o/15 wen teen Embalenthle met 10 paaltjies, 2de wen Barberton 1ste met 1 paaltjie, o/14A wen Barberton o/15A met 7 paaltjies.
Prestasies: Zander van der Merwe – 5 paaltjies vir 8 lopies teen Embalenthle, Emile PĆ«tersen – 7 paaltjies 25 lopies teen Barberton en Juan Joubert – 6 paaltjies vir 36 lopies teen Rob.
Sien bo in die foto is Juan Joubert, Emile PĆ«tersen en Zander van der Merwe.