Na drie bergfietsgeleenthede en die mees onlangse op 5 Augustus 2017, lê Hoërskool Nelspruit se ryers tweede uit 15 skole, met Hoërskool Lydenburg in eerste plek.

Uitslae

Sub-junior seuns: Christo Theron – 1ste plek

Youth o/15-meisies: Haijke Coetzee – 2de, Suzanne Mare – 3de

Youth o/15-seuns: Jean van der Merwe – 3de

Junior seuns: Armand Lombard – 1ste

Hierdie naweek is daar weer ‘n bergfietswedren in Ermelo.

In die foto heel bo is die NHS span wat die naweek deelgeneem het.

 

Become a Sponsor