Baie geluk aan Ruben Helberg van Hoërskool Nelspruit wat aan die Mpumalanga Kampioenskappe in Badplaas deelgeneem het.
Hy het sy Mpumalanga-kleure in padfiets verwerf na uitstekende prestasies in die onderskeie afdelings! #nellietrots
Become a Sponsor









