)

Drie Nellies speel rugby in Frankryk saam met Barbarians

Drie leerders van Hoërskool Nelspruit, Gerard Venter, Keenan Visser en Terence Terblans (gr.9) het vanaf 30 November 2017 aan die Barbarians se toer in Frankryk deelgeneem.

Twee afrigters, een van Grey College en die ander van Paarl Gymnasium was saam met hulle. Afrigter mnr. Okkie van Zyl is ook ‘n oud-Nellie.

Die eerste wedstryd is net buite Parys in yskoue weer teen die klub Senlis gespeel. Die tweede wedstryd was teen die klub Nimes en derde een teen Nimois.

Al die wedstryde is ver gewen en die Suid-Afrikaners het die Fransmanne laat les opsê.

Een van die hoogtepunte was toe die seuns vir Springbok en oud-Nellie Duane Vermeulen in Toulouse ontmoet het!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal