Kom ondersteun Nelspruit Hoërskool tydens die Virseker Beker (voorheen bekend as die Beeld Trofee) se rugbyhalfeindronde wat tuis aangebied word Saterdag 19 Augustus 2017.

Ouers kan gebruik maak van parkering op die skoolterrein en deur die tonnel beweeg of op die sportterrein parkeer. Hektoegang is R15 per persoon.

Program:

09:00 – O/14A NHS vs Zwartkop

10:10 – O/16A NHS vs EG Jansen

11:30 – 1stes NHS vs Centurion

Sien u daar!

 

Become a Sponsor