Baie geluk aan die volgende tennisspelers van Hoërskool Nelspruit, wat die naweek aan die Mpumalanga-proewe deelgeneem het en die span gehaal het:
- Japie Lubbe (1ste, o/19)
• Lize van Biljon (2de, o/19)
• Michelle Boshoff (3de, o/19)
• Clarissa Boshoff (5de/reserwe, o/19)
• Ruben Grundlingh (2de, o/15)
• Ruben le Roux (5de/reserwe, o/15)
• Eunice Lubbe (3de, o/15)
Armand Ersterhuizen, Wihan Hood en Tommy Fourie het ook deelgeneem.
Op die foto bo: Clarissa, Eunice, Lize en Michelle. Agter – Ruben G, Japie en Ruben le Roux.