Uitslae: Mpumalanga Landloopkampioenskappe 12 Augustus by Curro
Medaljewenners: Dogters o/15 – Mila de Villiers 3de, dogters o/17 – Thembi Cossa 2de.
Atlete opgeneem in provinsiale span en gaan deelneem aan SA’s in Potch op 9 Sept: Mila de Villiers o/15, Angelique Nel o/15, Wilmie Basson o/14, Thembi Cossa o/17, Andreas van Heerden o/16, Conrad Grobbelaar o/15 en Charlie NaudĆ© o/17.
Volgens Nelspruit Hoƫrskool se landlooporganiseerder is die provinsie se spanseleksie baie kleiner as in die verlede a.g.v die moeilike omstandighede, roete en strawwe kompetisie. Dit maak diƩ atlete wat in die span ingesluit is se prestasie merkwaardig.
NHS is trots op hulle!