Hoërskool Nelspruit se Tiané Bezuidenhout in gr. 8 is onlangs gekies as een van 12 Miss High School SA-finaliste.
Sy is ook die enigste finalis van Mpumalanga en is plaaslik by talle gemeenskapsprojekte betrokke en presteer ook in ringbal.
Ondersteun vir Tiané deur die amptelike “Miss High School SA”-blad te besoek, af te ‘scroll’ tot by haar foto en hom te ‘like’!
Sy neem in Desember 2017 aan die finaal in Sandton deel! Baie sterkte! #nellietrots #nellieguts
Sien ook haar eie FB-blad vir die geleentheid: https://www.facebook.com/tianebezmisshighschoolsasemifina…/…
Maar die belangrikste is om hier vir haar te stem deur haar foto te ‘like’: