Nelspruit Hoërskool het op Donderdag 10 Augustus 2017 hul eie The Voice grand finale aangebied. Die wenner van die kompetisie is Omphile Mhlongo, Christoph Mans is tweede en Terese Vorster derde. Ander hoogtepunte op die aan het ingesluit Carmen van der Merwe as die “Flooze” in die ‘wooden mic’-afdeling, Ziska van Dyk as seremoniemeester en Meli Mazibuko se Ice Ice Baby.
Become a Sponsor