Esmi van Wyk by ATKV LANDSWYE FINAAL. Weereens baie geluk aan Esmi van Wyk van Hoërskool Hans Moore, Benoni, wat hierdie week aan die ATKV Landswye Finaal kompetisie te Worcester gaan deelneem. Ons wens haar en Me. V. Botha alle sterkte toe en ‘n veilige reis.
Become a SponsorRuitersport – Primêre Skool Naudeville
Ruitersport. Primêre Skool Naudeville ruiters het 10 en 11 Mei aan ‘n SANESA kwalifiserende rondte ruitersport deelgeneem by Kimberley Equestrian Centre. Die ruiters het uitstekend gevaar. Core league: Mia Best…