)

Hoërskool Nelspruit vs Hoërskool Menlopark by Tuksreeks

Hoërskool Nelspruit het Saterdag, 17 Maart 2018 die stryd teen Menlopark in die tweede ronde van die Tuks-reeks aangesê.

Isak Swanepoel van NHS

NHS se tweedes en o/14B rugbyspanne het oorwinnings behaal. Die o/17A-netbalspan kon ook ‘n wen aanteken terwyl die hokkieseuns se tweedes en o/16B’s Menlo laat les opsê het en die o/14B’s gelykop gespeel het.

Baie dankie aan Supa Quick Nelspruit wat die dag moontlik gemaak het!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal