Laerskool Nelspruit se se 7’s spanne is in klasverband ingedeel en die klasse het in Graad-verband aan ‘n
rondomtalie 7’s formaat deelgeneem. Elke klas het dus teen elke ander klas te staan gekom. Geen wenner is aangewys nie, aangesien alles vriendskaplik was.
Op die foto bo:Â JP Snyman in aksie by die klasse 7’s toernooi.