Laerskool Nelspruit fietsry
Laerskool Nelspruit se MTB fietsryspan Laerskool Nelspruit se fietsryers is tans 2de op die puntelys na die afgelope naweek se wedren in Lydenburg. Baie geluk aan al die ryers! Puntestand…
Laerskool Nelspruit leerders in Pumas 0/12A Rugbyspan
Baie geluk aan Vaughn van Zyl, Jon Grobler en Bobby Udo idong van Laerskool Nelspruit, wat almal gekies is vir die Pumas 0/12A Rugbyspan (foto heel bo). Hulle neem die…
Laerskool Nelspruit leerder onder-kaptein van Pumas 0/13A Cravenweekspan
Baie geluk aan Theuns Meyer van Laerskool Nelspruit, wat gekies is as onder Kaptein van die Pumas 0/13A Cravenweek Rugbyspan. Theuns is volgende jaar ingeskryf by Hoërskool Nelspruit waar hy…
Nellies O/13B Netbal – Mpumalanga Kampioene 2019
Laerskool Nelspruit se 0/13B Netbalspan is die naweek van 24-25 Mei, tydens die MSN – B kampioenskappe in Middelburg, aangewys as Mpumalanga 0/13B wenners. Hulle is reeds as Ehanzeni Laeveld…
Nellies 0/12A en o/13A Netbal – Mpumalanga wenners 2019
Laerskool Nelspruit se 0/12A en 0/13A Netbalspanne het Vrydag en Saterdag, 31 Mei – 1 Junie in Witrivier Nellies en Laeveld se naam hoog gehou by die MSN – Mpumalanga…
Laerskool Nelspruit Netbalspelers presteer
Laerskool Nelspruit se 0/11B, 0/12B en 0/13B Netbalspanne is Saterdag, 4 Mei in Witrivier as Ehlanzeni / Laeveld wenners gekroon nadat hulle eerste geëindig het in die B-span streek-kompetisie. Hierdie…
Laerskool Nelspruit Netbal
Megan Botha en Esti Spruyt (o/12) Jodi dos Santos, Siya Sambo en Micke Botes (O/13), van Laerskool Nelspruit, is gekies om Mpumalanga in netbal te verteenwoordig gedurende die Julie skoolvakansie.…
Laerskool Nelspruit se Ruiters presteer – Sanesa Q3
Laerskool Nelspruit is trots op hul ruiters, Amike Combrink, Marece Fourie, Johne Fourie en Michelle Groenewald wat het Laerskool Nelspruit by Sanesa Q3 verteenwoordig het by Badplaas. Die uitslae was…
Laerskool Nelspruit rugby teen Laerskool Witrivier
Laerskool Nelspruit se o/9 rugbyspan het op 25 April kragte gemeet teen Laerskool Witrivier. Nellies het die wedstryd met 27 – 5 gewen. Foto: Laerskool Witrivier se skrumskakel
Laerskool Nelspruit netbal vs Laerskool Witrivier
Laerskool Nelspruit het 25 April netbal gespeel teen Laerskool Witrivier. Laerskool Nelspruit het al hul wedstryde gewen. Die wedstryde het by Laerskool Witrivier plaasgevind. Die uitslae was as volg (Laerskool…
Laerskool Nelspruit Rugby teen Laerskool Witrivier
Laerskool Nelspruit het 25 April kragte gemeet teen Laerskool Witrivier. Die uitslae is as volg: 0/9A Nellies wen 27 – 5 0/10A Nellies wen 10 – 0 0/11A Nellies wen…
Laerskool Nelspruit Netbal skitter
Laerskool Nelspruit se Netbalspanne het 15 en 17 April aan die Nbombela Playoffs deelgeneem. Al die Nelliespanne het uitstekende netbal gespeel en al hul wedstryde gewen! B-liga: O/11B Teen Curro,…
Laerskool Nelspruit leerders neem deel aan Solo Danca Latina Dans Kompetisie
Laerskool Nelspruit is trots op hul leerders, Danieka De Castro, Xandely Steyn, Micke Botes. Leandi Lubbe, Nicole vd Merwe, Karin Fick, Evangelique Lloyd, Gezelle Erasmus en Isabella Erasmus wat tydens die…
Laerskool Nelspruit Dancesport Skole Uitslae
Laerskool Nelspruit is trots op hul leerders, Xandely Steyn, Nicole van der Merwe, Karin Fick, Evangelique Lloyd en Dankieka de Castro, wat presteer het in die vakansie tydens die “DANCESPORT SCHOOLS”…
Laerskool Nelspruit leerder verteenwoordig SA in New York by Talent America
Baie geluk aan Micke Botes wat die afgelope naweek gekwalifiseer om Suid-Afrika te verteenwoordig in New York by Talent America. Sy het gekwalifiseer met: Goue medalje vir contemporary, Goue medalje…
Laerskool Nelspruit swemmers presteer by SA’s
Laerskool Nelspruit se swemmers het pragtig presteer tydens die SA Levels – Kampioenskappe wat die afgelope vakansie in Bloemfontein plaasgevind het. Foto: Vlnr: Eben Terblanche, JT Venter en Emma Terblache…
Laerskool Nelspruit teen Laerskool Tzaneen
Laerskool Nelspruit teen Laerskool Tzaneen: o/10A Nellies wen 6 – 5 o/10B Nellies wen 7 – 1 o/11A Nellies verloor 3 – 10 o/11B Nellies wen 8 – 6 o/12A…
Laerskool Nelspruit Media-Sportnaweek
Tydens die Media-Sportnaweek in Nelspruit het die volgende skole deelgeneem: – Laerskool Nelspruit, Laerskool Witrivier, Laerskool CR Swart van Middelburg, Laerskool Kruinpark van Secunda, Laerskool Middelburg en Laerskool Tzaneen. Foto…
Nellies na SA’s – Atletiek
Nege atlete van Laerskool Nelspruit het gekwalifiseer vir die SA Kampioenskappe 2019. Vian Louw in Gewigstoot; Elizma de Villiers in Hoogspring; Zané Nel in Gewigstoot, Kiara Craven in 75mH; Tanya Pieterse…
Laerskool Nelspruit AON Vriendskaplike Atletiek 2019
Atletiek uit die boonste rakke, met altesaam 19 nuwe rekords. Laerskole Nelspruit, Laeveld, Bergland en Nelspruit Primary was Saterdag deel van die AON Vriendskaplike Atletiek wat deur Laerskool Nelspruit aagebied…
INTERPROVINCIAL JUNIOR TENNIS: 15 – 18 March 2019
Nelspruit Primary school tennis players selected for Interprovincial team. Mpumalanga Tennis Association would like to congratulate the Lowveld players that were selected to the Interprovincial team. Gabriella Koekemoer, Daniella Lombard…
Laerskool Nelspruit – Meriete toekennings 2018
Laerskool Nelspruit – Meriete toekennings 2018 (Fotos aangeheg) . Sal fotos stuur in 4 afsonderlike e-pos boodskappe. Laerskool Nelspruit het my sy leerders wat die afgelope jaar presteer het in…
Laerskool Nelspruit verwelkom nuwe Gr 1’s
Laerskool Nelspruit spog met ‘n paar van hul nuwe graad 1’s. Die foto is van links na regs: Miandri de Jager, Mieke Jacobs, Chanelle White, Suné Swart en Juf Mariette…
Lane Swart van Laerskool Nelspruit skitter in Gimnastiek
Lane Swart (Graad 4) van Laerskool Nelspruit, het die afgelope vakansie aan die Suid-Afrikaanse Gimnastiekkampioenskappe in Pretoria deelgeneem. Sy het ? algehele eerste plek vir dogters Vlak 4, 9 jaar…
Mahlatsi-leerders kry blootstelling in Hoërskool Nelspruit-laboratorium
Hoërskool Nelspruit het onlangs sy laboratorium vir Mahlatsi Secondary School se gr.12’s oopgemaak om hul Fisiese Wetenskap-teorie in die praktyk te toets. Bykans 30 leerders wat Fisiese Wetenskap as vak…
Tennisspeler van Laerskool Nelspruit in SA o/13 tennisspan
Arili Boshoff van Laerskool Nelspruit is tydens die SA Tennis Skoleweek gekies om Suid Afrika se 0/13 Tennis Skolespan in Amerika te gaan verteenwoordig. Die SA Skolespan bestaan uit 8…
Laerskool Nelspruit spog met 9 Provinsiale krieketspelers
Laerskool Nelspruit spog vanjaar met 9 Provinsiale krieketspelers: (Foto links:) o/11 Spelers sluit in: Janco Breyl, John Duncan en Vaughn van Zyl (Foto links:)…
Laerskool Nelspruit maak ‘n verskil
Die Nellies het gister ‘n verskil gemaak tydens die o/12-wedstryd teen Bushbuckridge Primary. Baie van hierdie spelers se omstandighede is moeilik en het nie noodwendig die regte skoene, klere of…
Laerskool Nelspruit hokkie vs laerskool Lydenburg
Laerskool Nelspruit se hokkiespanne het onlangs kragte gemeet teen Laerskool Lydenburg.
Laerskool Nelspruit Krieket uitslae teen Penryn en Uplands
Laerskool Nelspruit het die afgelope twee weke krieket gespeel teen teen Penryn College en Uplands College en hul #NellieGuts gewys.
Nelspruit Laerskool Rugby- en Netbaluitslae
Die Rugby-uitslae teen Witrivier op 17/05/2018 @ Witrivier was as volg:
Laerskool Nelspruit – Arili Boshoff gekies vir SA Skole o/13 Tennispan.
Arili Boshoff is die afgelope naweek se SA Skole tennisweek in Bloemfontein gekies vir die SA Skole 0/13 Tennisspan
Nellies-leerders presteer Nasionaal – #Dans
Mické Botes van Laerskool Nelspruit, het die naweek ‘n ranglys kompetisie gedans in Johannesburg. Sy het ‘n
Nellies verteenwoordig Mpumalanga op die hokkieveld
Baie geluk aan Lize Oosthuizen en Tanya Pieterse van Laerskool Nelspruit wat gekies is vir die
Laerskool Nelspruit leerder presteer in tennis
Gabriella Koekemoer, Graad 4 leerling van Laerskool Nelspruit het gaan deelneem aan die Super 8 en Junior
Laerskool Nelspruit blink uit op Wintersportdag
Die Nellies het die afgelope naweek hul man (en vrou) gestaan in warm Bosveld toestande tydens
Laerskool Nelspruit skitter by SA Atletiekkampioenskappe
Laerskool Nelspruit het 6 medaljes tydens die SA Atletiek kampioenskappe in die Paarl verower, 4 x  Goue medaljes,
Laerskool Nelspruit se klas 7’s Rugby toernooi
Laerskool Nelspruit se se 7’s spanne is in klasverband ingedeel en die klasse het in Graad-verband aan ‘n
Nelspruit verwelkom Graad 1’s
Laerskool Nelspruit verwelkom hul nuwe graad 1’s. Nellies is tops!
Welkom Graad 1’s
Die Laerskool Nelspruit wil graag vir Kiara Grobler in graad 1 verwelkom!
Nellies maak krieket geskiedenis
Laerskool Nelspruit het Donderdag, 19 Oktober 2017 geskiedenis gemaak
Nelspruit o/11 Krieketspan deur na Mpumalanga Grootskole Finale
Nellies is trots op ons 0/11A Krieketspan wat deur is na die Mpumalanga Grootskole Finale nadat hulle
Laerskool Nelspruit spog met twee dogters Hokkiespan-kampioene
Laerskool Nelspruit spog met twee dogters Hokkiespan kampioene. Ons 0/11, 0/12 en 0/13
Laerskool Nelspruit hou Interhuis Swemgala
Laerskool Nelspruit se Vodacom Interhuis Swemgala het vanjaar, anders as vorige jare in koel weer
Nellies maak skoonskip in die Grootskole Krieket-liga
Laerskool Nelspruit het skoonskip gemaak in die Grootskole Krieket-liga teen Curro. Ons is
Landloopatlete van LS Nelspruit gekies vir Mpumalanga Landloopspan
23 Landloopatlete van Laerskool Nelspruit is gekies vir die Mpumalanga Landloopspan. 21 Van die atlete
Laerskool Nelspruit seuns gekies vir Mpumalanga Krieket
Baie geluk aan die volgende Laerskool Nelspruit seuns wat gekies is vir Mpumalanga Krieket in hul
Krieket: Uitslae teen Laeveld
Laerskool Nelspruit krieketuitslae teen Laeveld: Sien foto bo van 0/13B span teen Summer Hills.
Laerskool Nelspruit Hokkiespanne presteer pragtig!
Laerskool Nelspruit se hokkiespanne presteer pragtig teen Laerskool Lydenburg!






























