Die Rugby-uitslae teen Witrivier op 17/05/2018 @ Witrivier was as volg:
o/9A: wen 27 – 0, o/9B: wen 27 – 0, o/10A: wen 40 – 0, o/11A: wen 44 – 0
3de Span: wen 36 – 7, 2de Span: wen 44 – 10, 1ste Span: wen 41 – 0
Op die foto heel bo: Waldre Hough van die Ford Leeus in aksie.
Op die foto links:
Calvin Bolt van die Ford Leeus in aksie
Vir die volledige Netbaluitslae, klik op die volgende skakel: