)

Uppie-leerder vaar goed by Shotokan SA Karate Kampioenskappe

Francois Gagiano van Hoërskool Upington,het tydens die Shotokan SA Karate Kampioenskappe die afgelope naweek in Pretoria, baie goed gevaar.

By die individuele deelname het hy ‘n goue medalje vir sy kumite (fighting) gekry, asook ‘n Silwer medalje vir sy kata.

Hy het ook die trofee vir ‘Best Male Cadette’ ontvang.

Francois het ook aan ‘n span-kata deelgeneem wat uit 3 karatekas bestaan het en as span ‘n silwer medalje verwerf het.

Baie geluk Francois met jou prestasie, `n Goeie boom dra goeie vrugte.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal