)

Staande toejuiging vir HS Outeniqua se Vokale Ensemble

Die Vokale Ensemble van Hoërskool Outeniqua in George, het aan Curro Privaatskool se Koorfees (te Heiderand) vroeër vandeesmaand deelgeneem. Hulle het drie liedere gesing en die aand met ‘n staande toejuiging geëindig.

Die Vokale Ensemble het daarna op 17 Mei deelgeneem aan die Tygerbergse Internasionale Eisteddfod en het 94% verwerf met hul program. Die kommentaar van die 5 beoordelaars was besonder positief en hulle was aangenaam verras deur die hoogstaande kwaliteit van sang deur die groep. Daar neem jaarliks ongeveer 88 kore deel aan hierdie Eisteddfod.

Die Kwaggas is baie trots om hulle in Kwaggaland te kan hê!

VOOR VLNR: Mia Moore, Elisa Bernardo, Nadeane Maritz, Mondor Arries, Dian Swanepoel, Eckardt Muller

AGTER: Kerwin Albertus, Karien Burger, Yzanne Potgieter, Franco Engelbrecht, Anke van der Schyff, Marize Gouws, Lee Miller, Dominique van Rensburg, Ben van Niekerk, Elizma Beyleveld, Tinus Botes, Ian Grobler.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal