)

Laerskool Nelspruit maak ‘n verskil

Die Nellies het gister ‘n verskil gemaak tydens die o/12-wedstryd teen Bushbuckridge Primary. Baie van hierdie spelers se omstandighede is moeilik en het nie noodwendig die regte skoene, klere of toerusting nie.

Wat ‘n voorreg was dit nie vir die Nellies om ‘n verskil te kon maak nie?  Na  een “WhatsApp boodskap“ het die o/12-krieketseuns en hul ouers werklik ingespring en gehelp.  Na afloop van die wedstryd het die hele Bushbuckridge span die regte broeke en skoene gekry!

Die spannetjie kon ook teruggaan met ses bykomende kolwe, drie helms en klompie oefenballe!

Nellies – die regte skool vir al die regte redes!

Saam maak ons ‘n verskil, dankie Nellies!! 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal