)

Laerskool Nelspruit spog met twee dogters Hokkiespan-kampioene

Laerskool Nelspruit spog met twee dogters Hokkiespan kampioene. Ons 0/11, 0/12 en 0/13 Hokkiespanne het Saterdag aan die Mpumalanga kampioenskappe by Uplands deelgeneem.

Laerskool Nelspruit se 0/11 Dogterspan het algeheel 5de geƫindig en ons 0/12 en 0/13 dogters is gekroon as Mpumalanga kampioene. Ons is baie trots op ons dogters en afrigters wat baie hard gewerk het vanjaar, spesifiek aan vaardighede en fiksheid. Ons het goeie voorseisoen toere gehad wat die meisies deeglik voorberei het vir die liga. Baie dankie ook Me Tanya Wessels vir haar rol wat sy gespeel het by afrigting.

0/13 Dogters (FOTO HEEL BO)

Voor:Ā Ā Tammy Fourie, Lourese Kempen, J’den-Leigh Nel, Deane’ Koen, Mia Steyn, Larusha Scheepers.

Agter:Ā Ā Mathea Wolfaardt, Jolanke van Zyl, Larise Combrink, Nicole Geere, Lani Swart (Kaptein), Rhode’ Nel, Lene’ Jacobs, Marian Gordon en Anje Nel.

Mpumalanga medewenners

Deel met Uplands

Eindtelling 2-2

Nelspruit wen 8 Seconds shoot out met 1-0

Naweek uitslae van Vrydag en Saterdag se poelwedstryde

Wen Laerkool Middelburg 6-0

Wen Laerskool Goedehoop 4-0

Gelyk met JJ van der Merwe 2-2

Wen Laerskool Kragbron 3-0

Spangeskiedenis:

2015: 0/11 MP Wenners

2016: 0/12 MP Medewenners saam met Laerkool Pioneer

2017: 0/13 MP Medewennners saam met Uplands Prep

Neem nou op 29 September 2017 –Ā  30 SeptemberĀ  2017 aan die NORTH WEST SCHOOLS CHALLENGE (CHAMP OF CHAMPS)Ā  by dieĀ  North West University Potchefstroom Astro Fields.

Onder 12 Hokkie Kampioene 20170/12 Dogters (FOTO LINKS)

Voor:  Angelica Graham, Lorraine van Wyk, Lisa Annandale, Rouxlé le Roux, Milche Mulder, Shanése de Clerck, Ziné Maree.

Agter:  Lize Oosthuizen, Duné Nortje, Kaylee Ferreira (Onder kaptein), Afrigter Vanessa Schilling,  Arili Boshoff (Kaptein), Kristen Berry, Diani Erasmus,

Vrydag het die Mpumalanga Uitspele begin

0/12 Hokkiespan :

Die top 12 spanne word in 4 groepe gedeel.

Nellies speel teen Laerskool Middelburg. Middelburg tekenĀ  die eerste doel aan. Die dogters speel hulle harte uit. Eindtelling is 3 -1 in Nellies se guns.Ā  Ons tweede pool wedstryd is teen Pionier. Eindtelling 1-0 in Nellies se guns.

Saterdagoggend 6uur vertrek die bussie na Penryn. Nellies speel dag 2 in een van die twee top 8 groepe. Eerste wedstryd is 7uur teen Laerskool JJ van der Merwe. Nellies wys ongelooflike Nellie guts en wen die wedstryd 4-0. Die tweede wedstryd is teen Kragbron. Nellies wen die wedstryd 2 -0.

Nellies speel in die Mpumalanga Finaal teen Middelburg Primary om 19:45 onder die spreiligte. Nellies speel in reƫn en gee nie op nie. Nellies slaag daarin om 4 doele aan te teken.

Nellies onder 12 hokkiespan word gekroon as die MPUMALANGA WENNERS 2017.

Geskiedenis

2016:

Nellie het verlede jaar die trofee gedeel saam met Laerskool Middelburg.

2017:

Word gekroon as Ehlanzeni Grootskole Wenners met slegs een doen teen ons. Nellies wys ongelooflike karakter deur die seisoen. Hulle is onvoorwaardelike ? ongelooflike groep dogters.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal