Laerskool Nelspruit se hokkiespanne presteer pragtig teen Laerskool Lydenburg!
– 0/11 Seuns gelyk 0-0.
– 0/11 Dogters wen 1-0.
– 0/12 Seuns wen 2-0.
– 0/12 Dogters wen 3-1.
– 0/13 Seuns wen 3-1.
– 0/13 Dogters gelyk 2-2.
Op die foto bo: Ā onder 12 Seuns span :
Voor: Ā Unati Sengwayo, Reece Laufs
Agter: Ā Hetro Homann , Luke Poisson, Janco Rademeyer, WaldrĆ© Hough, Ruben Vorster, Hughwin Hyman, Charles-Timon Nel, Calvin Bolt, Malaika Dollah
Afwesig tydens foto : Ā Wian du Plessis