)

Laerskool Nelspruit leerders neem deel aan Solo Danca Latina Dans Kompetisie

Laerskool Nelspruit is trots op hul leerders, Danieka De Castro, Xandely Steyn, Micke Botes. Leandi Lubbe, Nicole vd Merwe, Karin Fick, Evangelique Lloyd, Gezelle Erasmus en Isabella Erasmus wat tydens die skoolvakansie aan die Solo Danca Latina Dans Kompetisie deelgeneem het by Curro Meridian Nelspruit.

Dogters wat medaljes verwef het tydens hierdie geleentheid in die volgende dans style Classic, Latin en Energy: Xandely Steyn, Micke Botes en Danieka De Castro. Hulle het 6 Goue Medaljes, 4 Silwer en 2 Brons medaljes verwerf.

Micke Botes (#3), Evangelique Lloyd (#6) en #17 Xandely Steyn (#17) pryk ook op die Junior “International Solo DanceSport” se Top 20 ranglys.

Foto bo: Voor vlnr: Karin Fick, Xandely Steyn, Nicole vd Merwe en Gezelle Erasmus

Agter vlnr: Isabella Erasmus, Micke Botes, Evangelique Lloyd en Leandi Lubbe

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal