Tydens die Media-Sportnaweek in Nelspruit het die volgende skole deelgeneem: – Laerskool Nelspruit, Laerskool Witrivier, Laerskool CR Swart van Middelburg, Laerskool Kruinpark van Secunda, Laerskool Middelburg en Laerskool Tzaneen.
Foto bo: Theuns Kruger van Laerskool Witrivier duik oor vir ‘n drie teen Laerskool Kruinpark se 1ste rugbyspan. Witrivier het 22 – 5 gewen.